Sosialisme vs Kapitalisme (deel 1) | Ep. 7

Sosialisme vs Kapitalisme (deel 1) | Ep. 7

From: Goosenomics
0 0 11 months ago
In die tweede episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan die grootste ideologiese debat van ons tyd. Die stryd tussen Sosialisme vs Kapitalisme. Hierdie debat is breedvoerig en speel af op drie vlakke van logika naamlik ekonomies, polities en filosofies. In die episode lê ons die grondwerk vir die mini-reeks wat gaan handel oor die debat en ons begin raak aan die ekonomiese argumente.

Vir meer Goosenomics, volg die skakels hieronder:

Apple: https://tinyurl.com/y6t7eu69
Spotify: ... See More

Author

Find us on Facebook

Help